EVENTS

Loading… Loading…

Dewald Gouws tree by Kempton Krag op

DEWALD Gouws en sy orkes tree op 27 Oktober by die NG Kerk Kempton Krag op. Die vertoning begin om 6.30nm vir 7nm by die kerk op die hoek van Addax- en Birchstrate in Cresslawn. Kaartjies kos R100 elk en is beskikbaar by Tina by 082 359 5608. Verversings sal vanaf 5.30nm te koop wees.

Helena Ceronio hou konsert by kerk

‘n SANGAAND met Helena Ceronio word op 27 Oktober by die Hervormde Gemeente Makarios aangebied. Die konsert begin om 7nm vir 8nm by die kerk op die hoek van Nagtegal- en Lepelaarstrate in Birch Acres. Kaartjies kos R130 volwassenes en R80 kinders onder 12 jaar. Voorskoolse kinders is gratis. Die prys sluit ligte verversings in…

Birchleigh hou eerste markdag

DIE gemeenskap van Birchleigh hou op 28 Oktober vanaf 8vm hul eerste markdag. Inwoners is welkom om die mark te besoek. Daar is gratis springkastele vir die kinders. Stalletjies sluit in tuisgebak, geskenke, eetgoed, drinkgoed, karwas, mooi goed, klere, blomme, plante en vele meer. Die mark word op die hoek van Cloete- en Essenwoodstrate gehou….

Rina Hugo sing by Allenpark

DIE bekende sangeres Rina Hugo sal op 28 Oktober om 10vm by Allenpark optree. Kaartjies kos R100 ‘n persoon, wat tee en ‘n ligte ete insluit. Vir navrae en besprekings, skakel Sarie Scheepers by 011 972 4220 of 074 080 8202 of Robert Fourie by 060 529 7392.

Halloween night market in Benoni

EAST Rand Crafters Market will host a Halloween night market on at 49 Aerodrome Drive, Northmead, Benoni on October 28. The market is from 4pm until 9pmPM but the other activities should end later. There will be lots to do for the whole family, plenty of stalls, two free movie screenings, trick-or-treat and other fun…

Child welfare gala dinner at Aviator Hotel

CHILD Welfare Kempton Park will host a fundraising gala dinner on October 28. Tickets are being sold at R300 and R500 VIP. Corporates can also purchase tables at R5 000 which they can customise according to their brands. The event will be held at the OR Tambo Aviator Hotel, Kempton Park from 6pm. For more…

Hollandse mark by Oranjehof

ORANJEHOF AFTREE-OORD hou op 4 November sy Hollandse mark om fondse vir tuiste in te samel. Daar is ‘n groot aantal stalletjies met Hollandse en Afrikaanse produkte, waaronder haring, oliebolle, kaas, krokette, melktert, konfyt en nog vele meer. Die tuiste se straatorrel sal speel en daar is ook ‘n springkasteel om die kinders te vermaak….

AfriForum Jeug hou dans onder die sterre

DIE jeug van AfriForum Kemptonpark hou op 4 November ‘n dans onder die sterre. Die dans vind plaas van 6nm by The Marquee in Greenlaan en toegang is gratis. ‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees en almal is welkom. Vir meer besonderhede, skakel René Reichel by 061 868 6559.

Bakgat Boeremark in Bredell

Bakgat Boeremark takes place at Marechelle Country Estate, 185 High Road, Bredell, from 10am to 3pm on November 5. There will be a variety of arts and crafts stalls, food stall, cash bar, craft beer, live entertainment, play area for children, free entrance and parking. Prizes to be won, sponsored by Marechelle Country Estate. Call…

Coenie de Villiers hou konsert by Kairosteater

Coenie de Villiers is die gaskunstenaar by die Kairosteater se konsert op 15 November om 7nm vir 7.30nm die Kairosteater by die NG Gemeente Kempton-Hoogland. Kaartjies kos R130 onder by die tafels en R100 (volwassenes) en R80 (skoolkinders) op die galery. Teatergangers kan hulle eie kosmandjies pak. Skakel Annatjie Krige by 082 454 3520 vir…
Top