KYK: Tweede Kruinie-koor in finaal

Laerskool Kruinsig se senior koor het in die voetspore van die skool se junior koor gevolg toe hulle ook na die eindronde van Sing in Harmonie deurgedring het.

Slegs ’n paar weke nadat Laerskool Kruising se junior koor na die eindronde van die Sing in Harmonie-koorkompetisie deurgedring het, het die skool se senior koor dieselfde prestasie behaal.

Hier is Laerskool Kruinsig se boodskap na die oorwinning vanaand!

Posted by Sing in Harmonie on Wednesday, 4 July 2018

“Ons oefen, oefen, oefen, want ons wil tog so graag Sing in Harmonie wen,” sê Antoinette Nightingale, koordirigent.

Al wen hulle ook nie, geniet hulle die kompetisie en om al die ander kore van oor die land heen te hoor sing.

Lees ook:

KYK: Kruinie-koor mik na drie uit drie by kompetisie

“Ons het verskriklik hard gewerk. Dis lekker om die talent van al die ander skole te hoor.”

Dié laerskool se junior koor het al twee keer vantevore die kompetisie gewen.

Die eindronde van dié reeks op kykNET NOU (DStv-kanaal 146) sal in September uitgesaai word.

Die inhoud van die berig is aangepas sedert dit gepubliseer is.

 

  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

Top
Recommended Story x
Tee off in aid of a bully

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Bedfordview Edenvale News
Kempton Express


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Bedfordview Edenvale News
Kempton Express

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: