Snaaksheid met brille, snorre en sokkies

’n Groep Impies spog met hul ‘silly’ uitrustings.

Die Impies het op 2 Februarie baie pret gehad tydens hul sonbril-, snor- en silly-sokkiesdag.

Leerders van Graad RR tot Graad Sewe het deelgeneem en selfs ’n paar onnies ook.

Elke ouer se moeite met snorre teken en sokkies versier word baie waardeer.

  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
New teachers for Mooifontein

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Bedfordview Edenvale News
Kempton Express


Your details:


Your friends: