Kersliedere by kerslig Sondagaand

‘n Spesiale kersliedere by kerslig-diens word op 10 Desember om 6.30nm deur die Elroi-gemeente aangebied.

Almal is welkom en elkeen gaan ‘n kers aansteek.

Baie het ‘n geliefde, kind of ‘n familielid deur die jare verloor en inwoners kan ook ‘n kers vir hulle kom aansteek.

Bring jou eie kers saam. Die diens word gehou by Alberfeldystraat 5 in Aston Manor.

Vir enige navrae, skakel past Annetjie Allers by 081 315 0917.

  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Jou stalletjie sal help om kersete moontlik te maak