Items nodig vir gratis kermis vir behoeftiges

DIE NG-gemeente Bonaeropark beplan om ‘n gratis kermis op 4 November te hou, maar om dit ‘n sukses te maak het hulle donasies nodig.

Hulle is op soek na enige skoon bruikbare huishoudelike items in goeie werkbare toestand, klere, kos, skryfbehoeftes, tuingereedskap, kombuisware, boeke, linne, handdoeke, meubels, speelgoed, kontant en meer om behoeftige mense te help.

Items kan tot 3 November by die kerksaal afgelaai word.

Die kermis sal in die kerksaal in Malpensaweg vanaf 9vm tot 12nm gehou word.

Hou in gedagte, behoeftige mense beskik nie oor die nodige fondse om stukkende items te laat herstel nie, daarom moet die items skoon en in goeie bruikbare toestand wees.

Alle behoeftige en werklose mense word na die kermis uitgenooi en alle items sal gratis wees.

Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees.

Vir verdere inligting, kontak die kerkkantoor by [email protected] of Christo Botha by [email protected]

  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

Top
Next Story x
Be part of the future-ready generation of 2030

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Bedfordview Edenvale News
Kempton Express


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Bedfordview Edenvale News
Kempton Express

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: