Stralejakkers gee munte vir bejaardes

DIE Impie-Stralejakkers het ‘n muntlegging ten bate van Allenpark Ouetehuis gehou. Hier oorhandig Augusta Gouws (links) en Wilma du Plessis (regs) die donasie aan Sarie Scheepers van die tuiste.
  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Rina Hugo kom by Allenpark sing