Jeugland se revue wen groot

HOËRSKOOL Jeugland het na afloop van die Kaleidoscope Revue-kompetisie se finaal in die Staatsteater in Pretoria met die toptoekenning vir hoërskole weggestap. Die uitstaande prestasie kom kort op die hakke van die Jeugies se vertoning in Augustus waar hulle as itemwenner by Kemptonpark se kunswedstryd aangewys is.
  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Over 1 300 take part in charity run