Bonaeropark Baptistekerk hou konsert

NATASHA van Breda tree op 16 September by die Bonaeropark Baptistekerk op.

Die vertoning begin om 10vm by die kerk in Louis Bothastraat.

‘n Opgawe sal opgeneem word en tee en eetgoed gaan bedien word.

Vir meer inligting, skakel ds Moyra by 084 592 8012 of Glenda by 082 079 6786.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Do your ’67-thing’ for Mandela Day at Kempton SPCA