Kruinsig se graad vyf slimkoppe

DIE graad vyf leerders van Laerskool Kruinsig was die top 10 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal. Voor: Marko van Voorst, Zoë Meyer, Kayli van der Merwe, Lu Chelle Breedt en Bianca Nel. Agter: Amalia Venter, Lana Basson, Nika Kruger, Roché O’Connell en LuCarli Uys.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Faull gets deputy principal job at Jeugpark