Kempies se o-15A skaakspan wen liga

DIE o-15A skaakspan van Hoërskool Kemptonpark was ligawenners, tweede in die distrikuitspele van Ekurhuleni-Noord en gaan aan die Gauteng topskoletoernooi op 9 September deelneem. Voor: Jacques Cloete, Roan Ferreira en Marco Jacobs. Agter: Amanda Kruger (organiseerder), Danté Lombard en Werner van As.
  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kempies se Marc is SA bergfietskampioen