Skaakspeler na wêreldkampioenskappe

ANIKA du Plessis is Kempies se skaaktrots. Sy het Suid-Afrika in Junie by die Statebondspele verteenwoordig waar sy elfde plek bereik het. Sy vertrek in September na Uruguay om Suid-Afrika by die wêreldkampioenskappe te verteenwoordig.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Kreft’s 2017 leader group