Moet nie Sonja se Denim en Diamonds-vertoning misloop nie

SONJA Herholdt bring in September haar vertoning, Denim & Diamonds, na Kempton Park.

DIE immergroen Sonja Herholdt bring op 2 September haar gewilde Denim & Diamonds-vertoning na die NG-kerk Bonaeropark.

Dit begin om 9.30vm by die kerk, Malpensastraat 32. Kaartjies kos R100 elk en dit sluit ’n vingerete in.

Vir besprekings, skakel Anneke by 083 749 3054 of Johanna by 082 446 8905.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Gewilde Sonja kom by kerk kuier