Kerk hou fondsinsameling gholfdag

DIE NG Gemeente Bonaeropark bied op 8 September sy jaarlikse fondsinsameling gholfdag by Royal Oak Gholfklub in Brakpan aan.

Die koste is R1 200 vir ‘n vierbal (R300 per persoon), wat ‘n ete insluit.

Die koste om ‘n putjie te borg is R1 000. Groot pryse kan gewen word.

Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by 011 973 4916.

  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

Top
Next Story x
Parents must confirm offers of school placements