Jeugie-skaakspan wen distriksfinaal

HOËRSKOOL Jeugland se o-15 skaakspan het die Ekurhuleni-Noord distriksfinaal, wat by Benoni High School aangebied is, gewen. Die span het al sewe hul wedstryde gewen. Die spanlede is Ryan Rossouw, Charl Lotz, Gregory Slawson, mev L Smith (organiseerder), Marcell Cordier, Hanno Nieuwoudt, Zaine van der Merwe en Brandon Pretorius. Afwesig: Devon Nabal.
  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

Top
Next Story x
Kempies se o-15A skaakspan wen liga