Jeugie-koor is nommer een in SA

HOËRSKOOL Jeugland se seunkoor is na afloop van die ATKV landsfinaal as die nommer een seunskoor in Suid-Afrika aangewys en was algeheel vierde uit 188 kore wat ook vroue- en gemengde kore insluit. Luke de Beer en Antony Kotze hou hul koorleier Gert Pottas omhoog met hul toekennings. By hulle is Gerhard Botha en JC Heller.
  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

Top
Next Story x
Taxi drivers qualify to drive new Harambee buses for metro