Kruinies vir Valke-spanne gekies

DIE rugbyspelers van Laerskool Kruinsig is vir onderskeie Valke-rugbyspanne gekies. Voor: Ruan Wolmarans (Valke B) en Xander Loubser (Valke vyftiental). Agter: Frikkie Dreyer (Valke vyftiental), Stefan Nel (Cravenweek A span) en Sarel Erasmus (Valke C span).
  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

Top
Recommended Story x
Impies vir nasionale spanne gekies