Kruinsig se top 10 graad ses leerders

DIE leerders van Laerskool Kruinsig was die beste akademiese presteerders in graad ses vir die eerste kwartaal. Voor: Jané Kloppers, Emma Lotter, Luané Vermeulen, Danni Nel en Heinz Zeuner. Agter: Zanté Pienaar, Amor van Aarde, Amber Jonker, Nadia Twyman en Megan Smith.
  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

Top
Next Story x
Jeugie-kore wen oorsee