Kruinsig se top graad vyf presteerders

LAERSKOOL Kruinsig se Top 10 Graad Vyf leerlinge vir die eerste kwartaal. Voor: Bianca Nel, Amalia Venter, Ruan van Niekerk en Marko van Voorst. Agter: Waldo Haasbroek, LuCarli Uys, Nika Kruger, Mila de Klerk en Andrea Buys. Afwesig: Zoë Meyer.
  AUTHOR
Kempton Express

Latest News

Top
Recommended Story x
Kruinsig se top 10 graad vier leerders