Twee Impies wen medaljes

TWEE leerders van Laerskool Impala het aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir die Uitvoerende Kunste deelgeneem. Anél van Wyk (links) het 'n silwermedalje en twee bronsmedaljes verower. Layla Venter het twee gouemedaljes en twee silwermedaljes verower en is vir die Suid-Afrikaanse span gekies wat aan die wêreldkampioenskappe in Los Angeles gaan deelneem.

Latest News

Top
Recommended Story x
ISFO students win medals