Hollandse mark by Oranjehof gehou

ORANJEHOF Aftree-oord hou op 1 Mei vanaf 8.30vm tot 2nm sy Hollandse mark by die tuiste in Ascolonastraat, Bonaeropark. Daar is verskeie stalletjies met Hollandse sowel as Afrikaanse produkte. Die kinders word vermaak met ‘n springkasteel en ander aktiwiteite, terwyl ouers met ‘n koppie koffie of tee en Hollandse gebak kan ontspan. Parkering is volop….

ORANJEHOF Aftree-oord hou op 1 Mei vanaf 8.30vm tot 2nm sy Hollandse mark by die tuiste in Ascolonastraat, Bonaeropark.

Daar is verskeie stalletjies met Hollandse sowel as Afrikaanse produkte.

Die kinders word vermaak met ‘n springkasteel en ander aktiwiteite, terwyl ouers met ‘n koppie koffie of tee en Hollandse gebak kan ontspan.

Parkering is volop.

Vir meer inligting, skakel 011-973-3019 of 071-642-9456.

Venue: Oranjehof

COMMENTS

Bedfordview Edenvale NewsTembisangermistoncitynewsjoburgeastexpressgetit Autodealer.co.za
Top
Recommended Story x
Hope vermaak by Afrisaam Fees

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Bedfordview Edenvale News
Kempton Express


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other