Kempies wen landloop ‘n derde keer

HOëRSKOOL Kemptonpark se landloopspan het vir die derde agtereenvolgende jaar die Tuks-skolereeks gewen. Voor: Ruan Janse van Rensburg, Jacques Steinberg, Ruan Jansen van Rensburg, Keegan Steyn, Wian van Niekerk en Antonio Brown. Tweede ry: Meckayla Meyer, Anri Oosthuizen, Mieke Wilken, Rikus van Niekerk, Zanie Labuschagne, Kirsti Bell, Lee-anne Watson en Elzaan van der Westhuizen. Derde ry: Duané Bekker, Belinda van Niekerk, Lyndi Roelofse, Danaë Blunden, Michaella Tyrell, Lareché Nelson en Jéandri van der Walt. Agter: Claude Pretorius, Delport Botha, Mark Pritzen, Johnic Smith, Duncan Labuschagne, Kyla Meyer en JJ Smith (afrigter).

Latest News

Top
Recommended Story x
Kempies se derde span wen liga