Kempies se skaakspan kom tweede in Tuks-reeks

HOëRSKOOL Kemptonpark se skaakspan was tweede in die Tuks-skolereeks. Voor: Jan du Plessis, Johan Naudé, Cameron Taylor, Annika du Plessis, Ronan Ferreira, Christo Pretorius en Amanda Kruger (afrigter). Agter: Francois Steyn, Morné Ras, Stephan Jonker (kaptein), Conrad Schoeman en Danté Lombard. Francois Steyn, Danté Lombard en Jan du Plessis het elkeen ‘n bordprys vir hul prestasies ontvang.

Latest News

Top
Recommended Story x
Kempies se derde span wen liga