Boeremusiekgilde hou dans vir kanker saam met bekende

Bekende Suid Afrikaanse musikant en akteur, Lieb Bester

DIE Witwatersrand-tak van die Boeremusiekgilde hou op 27 Mei sy jaarlikse dans ten bate van kanker asook ‘n musikante werkswinkel saam met Regardt de Bruin by Hoërskool Birchleigh in Olienhoutlaan.

Hierdie jaar se dans is met hulde aan Japie Laubscher saam met die bekende Suid Afrikaanse akteur en musikant, Lieb Bester.

Die dag skop om 10vm skop af met die musikante werkswinkel vir almal wat belangstel. Dit duur tot 3nm.

Die dans begin 6nm. Daar sal gratis braaivleisvure wees, asook pap en sous en eie verversings is welkom.

Ingang is R50 vir lede en R70 vir nie-lede. Kinders onder 18 kom gratis in. Donasies is welkom en daar sal ‘n veiling wees.

Vir enige navrae of besprekings vir die musikante werkswinkel, kontak Kobus op 071 011 1501 of Pieter op 072 158 7194 of vir die dans kontak Ilze op 072 610 4913.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

Bedfordview Edenvale NewsTembisangermistoncitynewsjoburgeastexpressgetit Autodealer.co.za
Top
Next Story x
Allenpark hou lekker kermis

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Bedfordview Edenvale News
Kempton Express


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other