Impie kom tweede in SA driekamp

BERNELEE Doster het die naweek van 19 Maart aan die Suid-Afrikaanse Driekampkampioenskappe deelgeneem. Sy het 'n tweede plek in die ouderdomsgroep 12-13 jaar behaal. Sy is 'n leerling van Laerskool Impala.

Latest News

Top
Next Story x
Panorama rugby players selected for SA’s